TuisNOKIA • EPA
add
Nokia
Vorige sluiting
€4,41
Dagwisseling
€4,34 - €4,40
Jaarwisseling
€3,21 - €5,03
Markkapitalisasie
23,94Â mjd EUR
Gemiddelde volume
119,93Â k
P/V-verhouding
30,78
Dividend-opbrengs
2,96%
PrimĂŞre beurs
HEL
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(EUR) | Mrt. 2025info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 4,39Â mjd | -1,22% |
Bedryfskoste | 1,80Â mjd | 4,29% |
Netto inkomste | -59,00Â m | -113,59% |
Netto winsgrens | -1,34 | -113,72% |
Wins per aandeel | 0,03 | -66,67% |
EBITDA | 323,00Â m | -58,80% |
Effektiewe belastingkoers | -63,89% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(EUR) | Mrt. 2025info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 6,72Â mjd | -20,02% |
Totale bates | 39,26Â mjd | -1,04% |
Totale aanspreeklikheid | 18,44Â mjd | 0,00% |
Totale ekwiteit | 20,82 mjd | — |
Uitstaande aandele | 5,38 mjd | — |
Prys om te bespreek | 1,14 | — |
Opbrengs op bates | 0,38% | — |
Opbrengs op kapitaal | 0,57% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(EUR) | Mrt. 2025info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | -59,00Â m | -113,59% |
Kontant van bedrywe | 890,00Â m | -16,59% |
Kontant van beleggings | -633,00Â m | -533,00% |
Kontant van finansiering | -1,26Â mjd | -97,81% |
Netto kontantverandering | -1,08Â mjd | -430,28% |
Beskikbare kontantvloei | -113,12Â m | -109,99% |
Meer oor
Nokia Oyj is 'n multinasionale kommunikasie- en inligtingstegnologie-onderneming wat sy hoofkwartier in Espoo, Uusimaa in die metropolitaanse gebied van die Finse hoofstad Helsinki het.
Voordat Nokia sy selfoonafdeling op 25 April 2014 aan die Amerikaanse sagtewarereus Microsoft verkoop het, was die onderneming een van die voorste vervaardigers van sel- en slimfone en tussen 1998 en 2011 selfs die wêreldmarkleier in dié bedryf. In 2012 is dit deur Samsung verbygesteek.
In 2013 het Nokia sowat 90 000 werknemers in 120 lande in diens gehad. Die onderneming het sy produkte in meer as 150 lande bemark en 'n algehele omset van €12,7 miljard behaal. Nokia is 'n publieke maatskappy met beperkte aanspreeklikheid waarvan die aandele op die effektebeurse in Helsinki en New York genoteer word. Dit word volgens sy bedryfsinkomste 392ste gelys op Fortune Global 500 se grootste internasionale ondernemings in 2014.
Nokia het twee bekende dogtermaatskappye - Nokia Networks, wat telekommunikasie- en netwerktoerusting en -dienste aanbied, en HERE, wat gratis toegang tot digitale navigasie- en kaartdienste op die internet bied. Wikipedia
Gestig
12 Mei 1865
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
78Â 434