TuisHM-B • STO
H&M
kr 139,00
17 Apr., 13:30:00 GMT+2 · SEK · STO · Vrywaring
AandeelSE-gelyste effek
Vorige sluiting
kr 137,20
Dagwisseling
kr 136,10 - kr 138,90
Jaarwisseling
kr 120,00 - kr 195,10
Markkapitalisasie
196,84 mjd SEK
Gemiddelde volume
4,59 m
P/V-verhouding
20,34
Dividend-opbrengs
4,78%
Primêre beurs
STO
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(SEK)Feb. 2025J/J-verandering
Inkomste
55,33 mjd3,10%
Bedryfskoste
25,87 mjd1,21%
Netto inkomste
590,00 m-52,38%
Netto winsgrens
1,07-53,68%
Wins per aandeel
0,37-50,67%
EBITDA
3,37 mjd-20,12%
Effektiewe belastingkoers
24,02%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(SEK)Feb. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
16,58 mjd-20,38%
Totale bates
177,96 mjd2,41%
Totale aanspreeklikheid
131,84 mjd3,75%
Totale ekwiteit
46,12 mjd
Uitstaande aandele
1,60 mjd
Prys om te bespreek
4,78
Opbrengs op bates
1,81%
Opbrengs op kapitaal
2,63%
Netto kontantverandering
(SEK)Feb. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
590,00 m-52,38%
Kontant van bedrywe
4,20 mjd5,90%
Kontant van beleggings
-2,05 mjd-23,97%
Kontant van finansiering
-2,72 mjd64,67%
Netto kontantverandering
-762,00 m86,33%
Beskikbare kontantvloei
2,36 mjd30,82%
Meer oor
H&M is 'n Sweedse multinasionale klerewinkelketting met meer as 4 700 winkels in 69 lande wêreldwyd wat hom op sogenaamde fast fashion vir dames, mans, tieners en kinders toespits. H&M, wat in September 2013 sy 3000ste modewinkel in Chengdu, Volksrepubliek China, geopen het, word tans as die tweede grootste onderneming in die internasionale modekleinhandel geranglys, na die Spaanse Inditex en nog voor die Amerikaanse Gap Inc. Die eerste H&M-winkel is in 1947 in die Sweedse stad Västerås geopen. Danksy 'n reeks uitbreidingsfases het die onderneming gegroei tot 'n globale rolspeler in die tekstielkleinhandelbedryf met altesaam 4 100 winkels wêreldwyd. Bekostigbare mode in 'n verskeidenheid style staan sentraal in H&M se konsep, net soos die samewerking met leidende ontwerpers en popsterre en die fokus op volhoubaarheid. Met die opening van die nuwe winkelsentrum Mall of Africa op 28 April 2016 in Midrand, 'n noordelike voorstad van Johannesburg, is die vyfde H&M-winkel in Suid-Afrika geopen – die ses ander is in Pietersburg/Polokwane, Nelspruit, Durban, Kaapstad, Roodepoort en Johannesburg geleë. In 2017 was daar reeds 17 winkels in die RSA, met 'n omset van SEK890 miljoen in 2017. Wikipedia
Gestig
1947
Werknemers
140 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys