TuisHKD / USD • Geldeenheid
add
HKD / USD
Vorige sluiting
0,13
Marknuus
Meer oor Hongkongse dollar
Die Hongkong-dollar is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra. WikipediaMeer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. Wikipedia