TuisACL • JSE
add
Yskor
Vorige sluiting
ZACÂ 120,00
Dagwisseling
ZACÂ 113,00 - ZACÂ 119,00
Jaarwisseling
ZACÂ 59,00 - ZACÂ 239,00
Markkapitalisasie
1,32Â mjd ZAR
Gemiddelde volume
1,34Â m
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
PrimĂŞre beurs
JSE
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR) | Des. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 9,04Â mjd | -12,15% |
Bedryfskoste | 3,39Â mjd | 18,87% |
Netto inkomste | -2,31Â mjd | -29,88% |
Netto winsgrens | -25,57 | -47,89% |
Wins per aandeel | — | — |
EBITDA | -1,36Â mjd | -465,49% |
Effektiewe belastingkoers | 0,00% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR) | Des. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 2,18Â mjd | -37,39% |
Totale bates | 24,94Â mjd | -14,32% |
Totale aanspreeklikheid | 22,98Â mjd | 7,82% |
Totale ekwiteit | 1,96 mjd | — |
Uitstaande aandele | 1,11 mjd | — |
Prys om te bespreek | 0,68 | — |
Opbrengs op bates | -16,15% | — |
Opbrengs op kapitaal | -37,13% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(ZAR) | Des. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | -2,31Â mjd | -29,88% |
Kontant van bedrywe | 199,00Â m | 9,34% |
Kontant van beleggings | -176,00Â m | 38,35% |
Kontant van finansiering | -83,50Â m | -186,98% |
Netto kontantverandering | -56,50Â m | -352,00% |
Beskikbare kontantvloei | -1,13Â mjd | -108,01% |
Meer oor
Yskor, of die Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriële Korporasie Beperk, is in 1928 deur Hendrik van der Bijl begin as 'n staatsorganisasie ingevolge die Yster- en Staalwet, Nr. 11 van 1928, met sy eerste werke in Pretoria. Dit is gestig as 'n statutêre parastatale organisasie met die doelstelling om yster en 'n reeks staalprodukte te vervaardig en werksgeleenthede te skep vir gemeenskappe wat naby sy bedrywighede is. Die eerste staal is op 4 April 1934 by die Pretoriawerke vervaardig. Die wêreld se behoefte aan staal en die plaaslike vervaardiging van talle benodigdhede het 'n skerp toename in die vraag na staal tot gevolg gehad wat die uitbreiding van die onderneming genoodsaak het.
Die plaatfabriek by Vanderbijlpark Works is in 1943 in gebruik geneem hoofsaaklik vir die vervaardiging van swaar plate vir skeepsherstelwerk en die vervaardiging van gepantserde voertuie vir die oorlogspoging van Suid-Afrika. Direk na die oorlog vroeg in 1947 het die maatskappy besluit om 'n volledig-geĂŻntegreerde staalwerke in Vanderbijlpark te bou. Yskor het in 1947 begin handel dryf.
Die konstruksie van 'n geĂŻntegreerde staalwerke in Newcastle het in 1971 begin. Wikipedia
Gestig
1928
Webwerf
Werknemers
5Â 997