Tuis005385 • KRX
add
Hyundai Motormaatskappy
Vorige sluiting
₩157 800,00
Dagwisseling
₩157 700,00 - ₩160 500,00
Jaarwisseling
₩106 800,00 - ₩194 000,00
Markkapitalisasie
56,38 bn KRW
Gemiddelde volume
66,83 k
P/V-verhouding
3,36
Dividend-opbrengs
9,03%
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(KRW) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 42,93 bn | 4,73% |
Bedryfskoste | 4,92 bn | 6,09% |
Netto inkomste | 3,05 bn | -4,52% |
Netto winsgrens | 7,09 | -8,87% |
Wins per aandeel | 11,61 k | -4,76% |
EBITDA | 4,78 bn | -5,52% |
Effektiewe belastingkoers | 26,63% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(KRW) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 23,59 bn | -21,64% |
Totale bates | 306,09 bn | 9,55% |
Totale aanspreeklikheid | 194,57 bn | 9,25% |
Totale ekwiteit | 111,51 bn | — |
Uitstaande aandele | 262,88 m | — |
Prys om te bespreek | 0,41 | — |
Opbrengs op bates | 2,92% | — |
Opbrengs op kapitaal | 3,60% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(KRW) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 3,05 bn | -4,52% |
Kontant van bedrywe | -2,96 bn | -1 359,58% |
Kontant van beleggings | -2,63 bn | -68,97% |
Kontant van finansiering | 2,61 bn | 95,39% |
Netto kontantverandering | -3,15 bn | -578,17% |
Beskikbare kontantvloei | -1,18 bn | -174,39% |
Meer oor
Die Hyundai Motormaatskappy is 'n multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Seoel, Suid-Korea. Die maatskappy is in 1967 gestig en vorm saam met sy filiaal van 32.8%, Kia Motors, die Hyundai Motorgroep, wat die wêreld se vyfde grootste motorvervaardiger is gebaseer op jaarlikse voertuigverkope in 2012. Sedert 2008 word Hyundai Motors beskou as die wêreld se agtste grootste motorvervaardiger. Hyundai het in die 2012-jaar meer as 4,4 miljoen voertuie wêreldwyd verkoop, hulle totale verkope saam met Kia was 7,12 miljoen.
Hyundai is tans die vierde grootste motorvervaardiger ter wêreld. Hyundai bedryf die wêreld se grootste geïntegreerde motorvervaardigingsfasiliteit in Ulsan, Suid-Korea, wat 'n jaarlikse produksiekapasiteit van 1,6 miljoen eenhede het. Die maatskappy het ongeveer 75 000 werknemers wêreldwyd in diens. Hyundaivoertuie word in 193 lande deur meer as 6 000 handelaars en vertoonlokale bemark.
Bekende Hyundaimodelle in Suid-Afrika is/was:
Hyundai Accent
Hyundai Atos
Hyundai Elantra
Hyundai Santa Fe
Hyundai Sonata
Hyundai i10
Hyundai ix35
Hyundai Tiburon
Hyundai Tucson Wikipedia
Gestig
29 Des. 1967
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
126 069